<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>Aspris verdwaal</aka>
<author>Philip Moolman</author>
<tempo>90</tempo>
<time_sig>4/4 S016</time_sig>
<lyrics>[V1]
. C                        Em
 Ons het in die kar geklim... en net gery
. Am
 Maak nie saak waarheen nie
.     F              C
 Ons wou net lekker kry

[V2]
. C
 Toe vat ons ma die grondpaadjies
. Em
 Aspris verdwaal
.     Am
 Toe swem ons in 'n plaasdam
. F            C
 Poedelnakend kaal

[C1]
.              G               Am
   Ra pa para pam, Ra pa para pam
.             F                  C
   Ra pa para pa pa pa pa rappa pam X2

[V3]
.C                      Em
 Niemand anders naby nie
.                  Am
 Toe begin ons sing
 Maak kitare met ons monde
. F                     C
 Ring tjing ting ting tjing

[V4]
.  C                Em
 Sonlig lek ons lywe
.                Am
 Hier kom 'n ding
 Luister na die windpomp
.  F                    C
 Sluk spoeg tjoer ting ting

[C2]
.              G               Am
   Ra pa para pam, Ra pa para pam
.             F                  C
   Ra pa para pa pa pa pa rappa pam X2

[V5]
. C                          Em
 Uiteindelik by die see gekom
.              Am
 By Tietiesbaai
 Ons lê en kyk die meeue
.F                   C
 Droom hoog bo ons draai

[V6]
.                          Em
 Toe voel ek hoe jou pinkie
.               Am
 Sag aan my raak
 Ek hoef nie mee te dink nie
. F                  C
 Niks maak nou meer saak

[C3]
.              G               Am
   Ra pa para pam, Ra pa para pam
.             F                  C
   Ra pa para pa pa pa pa rappa pam X2

[V7]
. C                    Em
 Heuning in die maanlig
.                  Am
 Die vuurtjie stout
.  Am
 Kom kruip 'n bietjie nader
.     F               C
 Dan kry jy nie meer koud

[V8]
.                      Em
 Ek voel jou warm lyfie
.                 Am
 Klam smelt oor my
 Ek proe die woordjie huwelik
.F                C
 Hier wil ek net bly

[C4]
.              G               Am
   Ra pa para pam, Ra pa para pam
.             F                  C
   Ra pa para pa pa pa pa rappa pam X2</lyrics>
<title>Parapa para pam</title>
</song>